Sukkel jy met Wiskunde?

Laat jou Wiskunde vlam vat!

Slaag Wiskunde stresvry, met ‘n omvattende, Wiskunde Eksamen voorbereidingsprogram.

Graad 12 Wiskunde Pakket

Maandeliks
R449 maandeliks betaalbaar

Sluit enige tyd aan. Geniet toegang direk na jou betaling prosesseer is.

Jaarliks

R3 999 jaarliks betaalbaar

Sluit enige tyd aan. Geniet toegang direk na jou betaling prosesseer is.

Ervaar jy:

🚩 angstigheid oor die eksamen?

🚩 slapelose nagte?

🚩 konflik om die kombuistafel?​

🚩 ‘n gejaagde skedule?

igniteeducate tuis frustration
igniteeducate tuis solutionjpg

Probleem Opgelos!

✅ Vraestelle met Memorandums.

✅ Stap-vir-stap videolesse.

✅ Toets jou kennis.

✅ Oefen tot jy dit bemeester.

✅ Leer dadelik uit jou foute.

✅ Doen Wiskunde met selfvertroue!

✅ KABV (CAPS)-belyn.

Koop jou kursus

Kies tussen Graad 4 tot Graad 12 Wiskunde.

Betaal slegs vir die kursus waarvoor jy opteken.

Kry onmiddelik toegang

Geniet onmiddelike toegang tot die kursus en behou vir ‘n volle jaar toegang. Sien self hoe jou punte saam duisende ander leerders verbeter.

30-Dae Geld-Terug Waarborg

Jou ontwikkeling en prestasie is ons eerste prioriteit!

Ons glo in die resultate van ons kursusse. Indien jy binne 30-dae van aktiewe gebruik, nie tevrede is nie, kan jy ’n volle terugbetaling versoek – geen risiko vir jou nie.

Wat kan jy verwag?

Waarom IgniteEducate?

By IgniteEducate leer jy nie net Wiskunde nie – jy leer dink, probleme oplos en lei.

Ons bou nie net ‘n rapportpunt nie; ons bou selfvertroue, vaardighede en die denkwyse om enige uitdaging te oorkom en sukses te bereik.

Beheer oor jou tyd

Leer vinniger, slimmer en teen jou tempo. Geen gejaag na ekstraklasse of ure se hersiening nie. Oefen vraestelle saam met ons; met deeglike video-verduidelikings in die palm van jou hand.

Waarde vir geld

Moenie net vir ekstraklasse betaal nie. Belê in jou toekoms: minder ekstraklasse; minder stres; meer selfvertroue. Belê in kursusse wat probleemoplossers ontwikkel en resultate waarborg.

Geen risiko

Monitor presies hoe jy vorder. Toets jou kennis met meerkeusevrae wat wys hoe jy verbeter, en watter temas nog aandag nodig het.

reviews

Vertroud deur duisende ouers, leerders en onderwysers

Meer as
0
volgers oor ons sosiale platforms
Ek love die manier hoe jy al hierdie verduidelik! Baie dankie!
Close-up of hands typing on a laptop with a blank screen in a modern workspace.
Monique
Ouer
Baie dankie vir al die hulp met Graad 4 Wiskunde. Dit help vreeslik baie!
modern, building, business district, nikon, building, building, building, building, building
Thea
Ouer
Mnr. Mouton is ’n briljante en toegewyde Wiskunde mentor wat werklik omgee vir die leerders se sukses. Hy het ’n besondere manier om selfs die moeilikste konsepte eenvoudig en verstaanbaar te verduidelik. Mnr. Mouton motiveer en inspireer leerders om hulle beste te gee en bou ware selfvertroue in hul wiskundige vermoëns. Sedert my kind deur Mnr. Mouton se hande is, het daar nie net ’n groot verbetering in sy punte plaasgevind nie, maar het hy ook ’n nuwe liefde vir wiskunde gevind. Mnr. Mouton se passie, toewyding en professionaliteit maak hom werklik ’n uitsonderlike mentor vir enige iemand wat hulp met wiskunde nodig het.
job, office, team, business, internet, technology, design, draft, portable, meeting, job, office, office, office, office, team, team, business, business, business, business, business, technology, meeting, meeting, meeting
Lindie
Ouer
My Gr.6 straaaaal vandag. Mamma NOU verstaan ek! Hoekom het iemand nie al lankal Wisk so aan my verduidelik nie!? Ons het deur 'n paar videos gewerk. Hierdie was nie die enigste video nie. Dankie!
laptop, mockup, graphics tablet, tablet, graphic design, designer, macbook, work, workplace, home office, apple, webdesign, computer, office, monitor, business, keyboard, graphic tablet, office work, internet, independent, freelancer, notebook, creative, wooden table, blogger, laptop, laptop, laptop, laptop, graphic design, graphic design, graphic design, designer, work, work, computer, computer, computer, computer, computer, office, office, business, business, blogger
Elma
Ouer
Outstanding Math Teacher! I cannot say enough about the incredible impact Mr. Martin Mouton has had on my son's life. From day one, he created a safe, encouraging environment where my son felt comfortable asking questions and making mistakes - a crucial part of learning. His teaching style is clear, patient, and incredibly effective. He doesn’t just teach formulas; he helps students understand the “why” behind the math, which made all the difference. Over time, my son not only improved academically but also developed a genuine interest in math. His grades rose dramatically, but even more importantly, so did his self-confidence. He began to see himself as capable, smart, and resilient. That mindset has carried over into other areas of his life, and I truly credit this teacher for unlocking that growth. If you’re looking for someone who is not only brilliant in math but also gifted at connecting with and inspiring students, look no further. This teacher changed the trajectory of my son’s academic journey - and possibly his life. We will always be grateful.
Minimalist workspace featuring a laptop, coffee mug, and AirPods for a modern work setup.
Numadi
Ouer
Ek kan met volle oortuiging sê dat Martin een van die mees inspirerende en toegewyde onderwysers is wat ek nog teëgekom het. Martin het deurentyd bewys dat onderrig nie net vir hom 'n beroep is nie, maar ’n ware passie wat hy daagliks met toewyding uitleef. Hy beskik oor ’n besondere vermoë om Wiskunde op ’n eenvoudige, verstaanbare manier aan te bied. Hy doen deeglike voorbereiding vir elke les en bied met geweldige entoesiasme en passie aan. Sy gestruktureerde onderrig en entoesiasme skep ’n positiewe, ondersteunende leeromgewing waarin elke kind kan floreer en tot hul volle potensiaal presteer. Wat Martin besonders maak, is sy toewyding aan elke leerder se unieke vermoë. Hy neem tyd om seker te maak dat elke kind die konsepte verstaan en bou selfvertroue, selfs by diegene wat Wiskunde as ’n uitdaging ervaar. Martin se geduld, ondersteuning en opregte belangstelling in elke leerder se vordering maak ’n groot verskil in hul akademiese groei. Martin is deurentyd opbouend en ondersteunend tot elke leerder. Hy laat 'n blywende impak op elke leerder se akademie, maar ook in hul persoonlike lewe waar hy ook omgee en ondersteuning bied vir elke kind. Ek kan met volle vertroue sê dat Martin ’n baie inspirerende, betroubare en hoogs bekwame onderwyser is wat ’n blywende positiewe impak het op elke kind met wie hy werk.
background1
Nita
Ouer
Shopping Cart
Scroll to Top