• You must enroll in this course to access course content.
  • You must enroll in this course to access course content.

Welkom by Graad 8 Wiskunde!

Oefen teen jou eie tempo; verstaan jou foute en bou die vaardighede wat jy nodig het om met selfvertroue Wiskunde te doen.

graad 8 lms course image (youtube thumbnail)

Kursusvordering

Volledige Graad 8 Kurrikulum

Ons kursus dek jou hele Graad 8 kurrikulum volledig! Elke afdeling word hanteer in vraestel-formaat om seker te maak ons verduidelik nie net die inhoud nie, maar gee jou die geleentheid om voor te berei vir jou assesserings met onbeperkde toegang tot Graad 8 Wiskunde.

Elke tema bevat ‘n vraestel, stap-vir-stap videolesse, ’n memorandum en kort vasvrae waarmee jy jou begrip kan toets.

Bemeester Graad 8 Wiskunde teen jou eie tempo.

Kwartaal 1

Toets Jou Kennis
Toets Jou Kennis
Toets Jou Kennis
Toets Jou Kennis
Toets Jou Kennis
Toets Jou Kennis

Kwartaal 2

Toets Jou Kennis
Toets Jou Kennis
Toets Jou Kennis
Toets Jou Kennis
Toets Jou Kennis

Kwartaal 3

Toets Jou Kennis
Toets Jou Kennis
Toets Jou Kennis
Toets Jou Kennis
Toets Jou Kennis
Toets Jou Kennis

Kwartaal 4

Toets Jou Kennis
Toets Jou Kennis
Toets Jou Kennis
Toets Jou Kennis
Toets Jou Kennis
Toets Jou Kennis

Hoe gebruik ek hierdie kursus?

1. Laai die vraestel af

Skryf die vraestel eers sover moontlik op jou eie. Dit help jou om presies te sien watter werk jy reeds verstaan en waar jy nog hulp nodig het.

2. Werk deur die videolesse

Kyk hoe elke vraag stap vir stap opgelos word. Stop die video, werk saam en kyk weer wanneer iets nog nie duidelik is nie.

3. Vergelyk jou antwoorde

Gebruik die memorandum om jou antwoorde en metode na te gaan. Let veral op waar jy punte verloor het en hoe jy jou berekeninge beter kan aandui.

4. Toets jou kennis

Voltooi die kort vasvrae om seker te maak dat jy die belangrikste beginsels verstaan en dit ook in soortgelyke vrae kan toepas.

💡Onthou

  • Jy hoef nie alles die eerste keer reg te kry nie. Elke fout wat jy verstaan en regstel, bring jou ’n stap nader aan jou doelwit.
  • Bou jou toekoms.
Shopping Cart
Scroll to Top